Thursday, 18 September, 2025г.
russian english deutsch french spanish portuguese czech greek georgian chinese japanese korean indonesian turkish thai uzbek

пример: покупка автомобиля в Запорожье

 

KersfeesLiedjie (Prophet Cover)

KersfeesLiedjie (Prophet Cover)У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Ek was nog altyd mal oor hierdie liedjie van Prophet (geskryf deur Koos van der Merwe). Ons het dit 'n paar jaar gelede opgeneem vir die 'kerk band' en het gedink dit sal dalk gepas wees vir 2016. Dit was nie 'n maklike jaar nie - daar is soveel dinge in die wêreld wat stukkend is - en wat veral in 2016 gebreek geraak het. Somtyds moet mens dalk maar die wêreld bietjie afskakel, stil word en die deur oopmaak vir die 'Gentle Healer'
Мой аккаунт