Thursday, 18 September, 2025г.
russian english deutsch french spanish portuguese czech greek georgian chinese japanese korean indonesian turkish thai uzbek

пример: покупка автомобиля в Запорожье

 

Bouwer Bosch - Oorgeloop

Bouwer Bosch - OorgeloopУ вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Produced deur Francois de Klerk Musiek deur Bouwer Bosch en Francois de Klerk Lirieke deur Bouwer Bosch en Nicolene Geeringh Lirieke: Kan jy my sê, kan jy my sê waar ek my hart moet neerlê Hy is moeg om oorgeloop te word. ek het probeer, ek het probeer om self die plysters op te plak, maar dis moeilik, dis moeilik sonder jou, help nie ek kla nie, help nie ek vra ook vrae nie vergeet die verlede en groet die hede My hart hy lê by jou dis al, plek waar ek hom vertrou jy het, gesê jy sal hom styf vashou terwyl ek jou hart soek by, jou, ek soek by jou, hy lê by jou, hy lê by jou, my hart hy lê by jou Kan ek jou sê, kan ek jou sê dat ek nog meer saam jou wil hê, want my hande voel so tuis by jou. Sal jy my weer, sal jy my weer leer om gewoontes af te leer, want dis moeilik, dis moeilik sonder jou, vir lank nie gepraat nie, te lank nie aan jou geraak nie, ek voel hoe ek bewe, jy laat my lewe. wag vir my dit gaan die moeite werd wees.
Мой аккаунт