SO PRAAT AMOR NA BEWERING MET JOOST: ‘Bly stil jou ***. Jy is in ’n rolstoel, klein seuntjie’
У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
’n Skokkende uitgelekte klankopname gee voor om ’n ontstellende gesprek tussen die sangeres Amor Vittone en ’n verswakte Joost van der Westhuizen te bevat. In die opname klink dit asof ’n vrou ’n man uitskel en verneder. Die opname is na bewering gemaak tydens ’n telefoongesprek voor die Bok-held se dood. Amor reageer op die plofbare video wat daarvan gemaak is.
Video: Verskaf
Addisionele klank: Freesound.org
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot