У вашего броузера проблема в совместимости с HTML5
Van die album "Slaaptyd in die suburbs" (2015). Woorde & musiek deur Roof Bezuidenhout. Opgeneem deur Brixton Barnard. Stem & akoestiese kitaar: Roof Bezuidenhout; baskitaar & addisionele stem: Brixton Barnard; elektirese kitaar: Kapelaan Pat Plank (Gerhard Barnard); drums: Moord Graham (Louis Graham).